Ek was geheel en al onvoorbereid vir Sainte-Chapelle se brandglasvensters. Toe ek bo by die smal trappie uitkom het die skouspel van kleur en lig my letterlik na my asem laat snak.
Ek het 'n oulike Paint-tipe program op die Internet ontdek by www.wiiplayable.com. Dit laat jou toe om direk in jou webblaaier tekeninge te skep wat jy dan as PDF-lêers kan spaar.
Ek stort my drang uit Op eilande waar die sand nog klam is, besmet met die amniotiese vloeistof van ons oergeboorte Wat nêrens is behalwe naby en ver en ver en naby aan die eerste asemteug
Hoe gering is my hart Hoe reëlmatig my pols Hoe diep is my heimwee Hoe nietig is ek en verlate Sonder herinnering aan sterre of heling
Die growwe skurfte van my gebeente kontrasteer met perlemoen-gladde fossiele